The Sunne rising
11/04/2017
my Sat Nav guy
12/10/2017

Dis al

… dis die blond, dis die blou;

dis die veld, dis die lug;

en ‘n voël draai bowe

in eensame vlug …

 

 

 

Jan F. E. Celliers